Pestsjanoje (Russies: Песчаное) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Liman Stedelike Munisipaliteit van die gelyknamige rajon behoort. Dit lê 8 kilometer noordoos van die rajon se setel, Liman. Pestsjanoje is deur Kalmikiërs gestig en het oorspronklik 'n ander naam, Gachota, gehad.
Demografie Volgens Sensus 2002 het Pestsjanoje 516 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2002PersentasieRusse 363 70,3%Tsjetsjniërs 94 18,2%Kasakke 34 6,6%Dargine 9 1,7%Koreane 8 1,5%Nogais 4 0,8%Oekraïners 4 0,8%Totaal516100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast