Sedlistoje (Russies: Седлистое) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die Sedlistoje Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Ikrjanoje-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "saal".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Sedlistoje 956 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast