Achterek (Russies: Ахтерек) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Die naam van die dorpie kom van die Kasakse Ақ терек. wat "wit boom" in die plaaslike dialek beteken.

Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 276 inwoners op Achterek. Die etniese samesetelling van die dorpie was amper homogeen: 273 Kasakke (98,9%) en 3 Russe (1,1%).

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast