Tsjoerkin (Russies: Чуркин) is 'n nedersetting in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die meerderheid van die inwoners is Moslems, maar daar is 'n Ortodokse Christelike klooster op die dorpie.
Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 60 inwoners op Tsjoerkin, van wie 44 Kasakke (73,3%) en 16 Russe (26,7%) was.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast