Bolsjoi Mogoi (Russies: Большой Могой) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 1 043 inwoners op Bolsjoi Mogoi. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 825 79,1%Russe 196 18,8%Tartare 10 1%Lakke 4 0,4%Onbekend 8 0,8%Totaal1 043100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast