Die basden (Pinus elliottii) is 'n indringerplant in Suid-Afrika wat deel is van die Pinaceae familie. Die plant is endemies aan Amerika en kom in die deelstate van Alabama, Florida, Georgië, Louisiana, Mississippi en Suid-Carolina voor.

Die spesie het twee subspesies: Pinus elliottii var. densa Little & K.W.Dorman Pinus elliottii var. elliottii

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

elliottii Kategorie:Indringerplante van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Amerika Kategorie:Endemiese plante van Amerika