Jacques Jacobs, beter bekend onder sy verhoognaam Jaak, was 'n Afrikaanse kletsrymer van Paarl, Wes-Kaap wat rapliedjies oor die lewe van sy tuisdorp se bruin mense geskryf het. Sy musiek is deur Kaapstad se plaatetiket Pioneer Unit Records opgeneem en vervaardig.
Diskografie
Albums Koekemakranka, 1998 Hipe Presents: Flêtse Maniere, 2009
Enkelsnitte Gielie EP, 2014 Frans EP, 2015
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse sangers Kategorie:Kletsrymers Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Sterftes in 2017