Die Poolse weergawe van Wikipedia is die negende weergawe van Wikipedia en is op 26 September 2001 geskep. Die ensiklopedie het tans artikels en is die grootste Wikipedia, en die tweede grootste Slawiese Wikipedia.
Die Poolse Wikipedia begin eers as 'n onafhanklike projek onder die domein wiki.rozeta.com.pl. Op versoek van die Engelse Wikipediane word die webwerf op 12 Januarie 2002 by die internasionale Wikipedias gevoeg as pl.wikipedia.com en op 22 November 2002 as pl.wikipedia.org. Om domeinkaping te voorkom het die Poolse Wikipedia ook sy eie domein, www.wikipedia.pl wat 'n aanstuur is na pl.wikipedia.org.
Die woorde "Wikipedia, die vrye ensiklopedie" in Pools is: Wikipedia, wolna encyklopedia, wat uitgespreek word as .
Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Poolstalige artikel oor Afrikaans: Język afrikaans.
Eksterne skakels
Die tuisblad van die Poolse Wikipedia Statystyka Polska Wikipedia – statistieke vir die Poolse Wikipedia Feite or die Poolse Wikipedia op Meta
Kategorie:Wikipedias volgens taal