Gustav 250px|Gustav op 29 Augustus 2008Gustav op 29 Augustus 2008 Orkaan, tweede kategorie Tydstip: 17h00 UTC, 1 September Ligging: 29,6° NB, 91,1° WL Windsnelheid: 165 km/uur Lugdruk: 957 mbar Koers: noord-west, 24 km/uur
duimnael|regs|250px|Voorspelling vir die komende 5 dae (vanaf 30 Augustus 2008).
Orkaan Gustav is 'n orkaan wat op 25 Augustus 2008 tydens die Atlantiese orkaanseisoen van 2008 oor die Karibiese gebied ontstaan het en tot 'n kategorie 3 orkaan gegroei het.
Gustav trek oor Haïti, die Dominikaanse Republiek en Jamaika waar dit 85 lewens eis. Daarna neem Gustav koers na die Kaaimanseilande en Kuba. In Kuba word 6 000 mense uit die pad van die orkaan ontruim. Olieplatforms in die Golf van Mexiko word ook ontruim.Gustav word tropiese sikloon ANP/NU.nl, 29 Augustus 2008 21:49Gustav swel aan Die Telegraaf, 30 Augustus 2008 14:14Gustav as sware hurricane richting New Orleans , KNMI, 30 Augustus 2008.
New Orleans en omliggende gebiede Orkaan Gustav het die Amerikaanse kus op 1 September 2008 getref. Sowat 2 miljoen mense is as voorsorg uit die gebied ontruim.Orkaan Gustav tref VSA , Beeld, besoek op 1 September 2008 Kort voordat die orkaan New Orleans getref het, is dit tot 'n kategorie 2-orkaan afgeskaal.
Sien ook Orkaan Katrina, storm wat in Augustus 2005 meer as 1 800 menselewens geëis het.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Natuurrampe Kategorie:Storms