duimnael|links|'n Bankdruk duimnael|Piktogram wat Bankdruk aandui duimnael|Bankdruk op 'n Smith-masjien, sonder ekstra gewigte
Bankdruk (Engels: Bench press) is 'n kragoefening waarby 'n bepaalde weerstand of gewig vanuit 'n lêende posisie op 'n spesiale bank opgestoot word.
Alhoewel die bankdruk die hele liggaam oefen, is die spiere wat hoofsaaklik gebruik word, die pectoralis majeur, die agterste deltoïedspier en die driekopspiere. 'n Barbell word oor die algemeen gebruik, maar 'n paar handgewigte kan ook gebruik word.
Bankdruk is een van die sportsoorte wat tydens die Paralimpiese Spele beoefen word.
Sien ook Gewigoptel, soortgelyke oefening wat vanuit 'n staanposisie beoefen word
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Paralimpiese sportsoorte