Wikisource of Wikibronne is 'n projek van die Wikimedia Stigting wat ten doel het om 'n vrye wiki met bronverwysings daar te stel wat in ander projekte aangehaal kan word.

Voorbeelde Wet op outeursreg 98 van 1978 Universele verklaring van menseregte Die Heidelbergse Kategismus

Eksterne skakels Wikisource se amptelike Afrikaanse tuisblad

Kategorie:Wikimediaprojekte