Die Kwaggavy (Pleiospilos nelii) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Karoo by Willowmore voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2000 km². Die plant was een gesog onder hortoloë maar is nou 'n algemene gesig in tuine. Van die subpopulasies word bedreig deur vertrapping en oorbeweiding.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online AFPD. 2008. African Flowering Plants Database - Base de Donnees des Plantes a Fleurs D'Afrique. Gibbs Russell, G. E., W. G. Welman, E. Reitief, K. L. Immelman, G. Germishuizen, B. J. Pienaar, M. v. Wyk & A. Nicholas. 1987. List of species of southern African plants. Mem. Bot. Surv. S. Africa 2(1–2): 1–152(pt. 1), 1–270(pt. 2). Fl. Pl. Africa 47: t.1865B (1983). Bot. Jahrb. Syst. 106: 475 (1986). Il. Handbook succulent plants: Aizoaceae F-Z : 220 (2001). Aloe 43[2&3]: 31 (2006).
nelii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika