Pleiospilos is 'n genus van vetplante in die Aizoaceae familie. Pleiospilos is afgelei van die Griekse woorde pleios (vol) en spilos (kol) na aanleiding van die spikkels op die blare.https://pza.sanbi.org/pleiospilos-nelii Al die spesies is endemies aan Suid-Afrika.

Spesies Die genus het slegs vyf spesies:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:16301-1 Pleiospilos bolusii (Hook.f.) N.E.Br. Pleiospilos compactus (Aiton) Schwantes Pleiospilos nelii Schwantes Pleiospilos × purpusii Schwantes Pleiospilos simulans (Marloth) N.E.Br.

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika