Muraltia cyclolopha is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Agulhasvlakte voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 440 km² en die plant het reeds 42% van sy habitat verloor weens landbou aktiwiteite en indringerplante.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Muraltia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika