Breytenbach is 'n Suid-Afrikaanse van. Bekende mense met hiedie van is:

Andries Breytenbach (* 1944), teoloog en skrywer Barend Hendrik Breytenbach (1862-1933), veldkornet en kommandant van Utrecht in die Tweede Vryheidsoorlog, by Vrede van Vereeniging Breyten Breytenbach (* 1939), skrywer en kunstenaar Breytie Breytenbach (1904-1984), leidende figuur van die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse teater Daniel Johannes Jacobus Breytenbach, veldkornet en kommandant van kommando Bethal in die Tweede Vryheidsoorlog Glynnis Breytenbach (* 1960), Afrikaanse voormalige aanklaer vir die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Jan Breytenbach (* 1932), Luitenant-Kolonel in die Suid-Afrikaanse Leër. Johan Hendrik Breytenbach (1917-1994), staatshistorikus van die Tweede Vryheidsoorlog Johan Hendrik Breytenbach, teologe Kerneels Breytenbach (* 1952), Afrikaanse skrywer Malene Breytenbach (* 1948), Afrikaanse skrywer

Sien ook Breyten, dorpie in Mpumalanga vernoem na veldkornet Nicolaas Breytenbach