Muraltia concava is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Hottentots Hollandberge, Kleinrivierberge en Riviersonderendberge voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 967 km² en die plant is deel van die fynbos. Die plant kan moontlik bedreig word deur indringerplante soos dennebome en ook te hoë frekwensie van veldbrande.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Muraltia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika