Muraltia tenuifolia is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Riviersonderendberge naby Genadendal voor. Hier is daar drie subpopulasies wat bedreig word deur die indringerplant, die denneboom. Die spesie is deel van die fynbos.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Muraltia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika