Muraltia orbicularis is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Kaapse Skiereiland by Chapmanspiek voor. Daar is slegs een populasie wat bedreig word deur indringerplante en moontlike padkonstruksie. Die spesie is deel van die fynbos.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Muraltia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika