Dichapetalaceae is 'n familie van blomplante wat bestaan uit drie genera en omtrent 170 spesies.Stephens, P.F. (2001 onwards). Angiosperm Phylogeny Website. Version 9, June 2008. http://www.mobot.org/MOBOT/Research/APweb/ Lede van hierdie familie is bome, struike of lianas wat in tropiese en subtropiese streke van die wêreld voorkom.
Die spesie Dichapetalum cymosum van Suider-Afrika is hoogs giftig as gevolg van natriumfluorasetaat.
Verwysings