Muraltia chamaepitys is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Houwhoek en die Kogelberg voor. Die plant is deel van die fynbos en daar is twee subpopulasies. Die spesie word bedreig deur indringerplante en te veel veldbrande.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Muraltia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika