Muraltia karroica is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die Klein Swartberg tot by Rooiberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1800 km². Die spesie is gewild as voeding en word bedreig deur oorbewyding deur vee sowel as wild.
Die spesie is deel van die fynbos.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Muraltia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika