Dana Powell (gebore 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend wat veral bekend is vir die vertolking van Pam Tucker, Cam se suster, op en in die televisiereeks Modern Family (2009).

Filmografie Rolprente 2011: Bridemaids

Televisiereekse 2013: Modern Family

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu