Die skilpadbessie (Muraltia spinosa) is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae-familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant is deel van die fynbos en staan ook as die bokbessie bekend.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Muraltia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika