LEED kan na een van die volgende sake verwys:
Lae-energie elektrondiffraksie, studie wat die absorpsie van gasatome bestudeer. Leadership in Energy and Environmental Design, standaarde vir die omgewingsvriendelike en onderhoubare konstruksie van geboue.