duimnael|400px|'n Nederlandse kompasroos met windrigtings. Onderverdelings is in grade en duisendstes (360° = 6400 duisendstes). Die 4 hoof windrigtings is: noord, oos, suid en wes. Hierdie windrigtings kan gekombineer word, so lê noord-oos presies tussen noord en oos.
Die kompasroos dui 32 rigtings aan. 'n Tabel met die aantal grade, die afkorting van die windrigting en die benaming word hieronder aangetoon: Grade Afkorting Rigtingnaam 0 N Noord 11¼ NNNO Noord-ten-ooste 22½ NNO Noord–noordoos 33¾ ONNO Noordoos-ten-noorde 45 NO Noordoos 56¼ NONO Noordoos-ten-ooste 67½ ONO Oos–noordoos 78¾ OONO Oos-ten-noorde 90 O Oos 101¼ OOSO Oos-ten-suide 112½ OSO Oos–suidoos 123¾ SOSO Suidoos-ten-ooste 135 SO Suidoos 146¼ OSSO Suidoos-ten-suide 157½ SSO Suid–suidoos 168¾ SSSO Suid-ten-ooste 180 S Suid 191¼ SSSW Suid-ten-weste 202½ SSW Suid–suidwes 213¾ WSSW Suidwes-ten-suide 225 SW Suidwes 236¼ SWSW Suidwes-ten-weste 247½ WSW Wes–suidwes 258¾ WWSW Wes-ten-suide 270 W Wes 281¼ WWNW Wes-ten-noorde 292½ WNW Wes–noordwes 303¾ NWNW Noordwes-ten-weste 315 NW Noordwes 326¼ WNNW Noordwes-ten-noorde 337½ NNW Noord–noordwes 348¾ NNNW Noord-ten-weste 360 N Noord
Kategorie:Navigasie Kategorie:Wind