Die Kunenewaterbessie (Syzygium kuneneense) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Myrtaceae behoort. Die plant is endemies aan Angola en Namibië. Die spesie groei op die onderste gedeelte van die Kunenerivier.
Die boom se FSA-nommer is 767.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Plants of the World Online Researchgate
kuneneense Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Namibië