Die fluweelvrughardeblaar (Phylica purpurea) is 'n meerjarige, blomdraende struik of boom wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.
Die boom se FSA-nommer is 453.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Die plant het drie subspesies: Phylica purpurea var. floccosa Pillans Phylica purpurea var. pearsonii Pillans Phylica purpurea var. purpurea
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
purpurea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika