Die pienkhardeblaar (Phylica gnidioides) is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van Humansdorp tot by Grahamstad voor en is deel van die fynbos, Albanie-ruigte en savanne-biome.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica

gnidioides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika