Die veerkoppie (Phylica pubescens) is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van die Kaapse Skiereiland tot by Albertinia voor en is deel van die fynbos. Die plant word 1.2 tot 2 m groot en blom van Mei tot Augustus. Die plant se blare is 25-33 mm lank.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica

pubescens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika