Phylica amoena is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant kom van Gansbaai tot by Agulhas voor en het 'n voorkomsgebied van 300 km². Die plant het reeds baie habitat afgestaan aan ontwikkeling aan die kus en indringerplante en die verandering aan die brandpatrone as gevolg van die bedreigings beïnvloed ook die plant se voortbestaan; die plant benodig periodieke veldbrande om voor te plant.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

amoena Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika