Phylica diosmoides is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Houwhoek tot by Botrivier voor en is deel van die fynbos. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 250 km² en daar is drie subpopulasies bekend. Tien persent van een subpopulasie het verlore gegaan weens ontwikkeling en habitat verlies aan indringerplante bly 'n bedreiging vir al die subpopulasies.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

diosmoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika