Die bukshardeblaar (Phylica buxifolia) is 'n meerjarige, blomdraende struik of boom wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Caledon voor waar dit deel van die fynbos is.

Die boom se FSA-nommer is 453.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

buxifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika