Rory Jonathon Saper (gebore 3 April 1996) is 'n Engelse akteur. Hy is veral bekend vir sy rolle in die rolprent Rufus (2012) en die reeks Find Me in Paris (2018–2020).Rory J. Saper

Vroeë lewe Saper is in Slough gebore en het saam met sy twee ouer susters in Beaconsfield grootgeword. Sy pa is 'n verhoogakteur. Hy het die Davenies-skool en Harrow-skool bygewoon.

Filmografie 2012: Rufus 2016: The Pass 2016: The Legend of Tarzan 2016: Considering Love and Other Magic 2017: Incontrol 2018–2019: Find me in Paris 2020: Summerland 2021: Close to Me 2022: Influencer

Verwysings

Eksterne skakels

Rory J Saper op Curtis Brown

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu