Die Kosibaairoosappel (Memecylon kosiense) is 'n klein boompie wat deel is van die Melastomataceae-familie. Dit is endemies aan die Kosibaai-natuurreservaat in KwaZulu-Natal, sy voorkomsgebied is slegs 4 km². Die enigste populasie kom hier voor.

Die boom se FSA-nommer is 762.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Plants of the World Online Researchgate

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika kosiense