Die Mbasheroosappel (Memecylon australissimum) is 'n struik of klein boompie wat deel is van die Melastomataceae-familie. Die spesie word 2 tot 4.5 m groot. Dit is endemies aan die Oos-Kaap en kom naby Port St Johns voor in die Hluleka- en Dwesa-Cwebe natuurreservate. Die spesie se voorkomsgebied is 93 km².
Die boom se FSA-nommer is 761.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Plants of the World Online Researchgate
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika australissimum