Die Soutpansbergroosappel (Memecylon soutpansbergense) is 'n struik of klein boompie wat deel is van die Melastomataceae-familie. Dit is endemies aan die Soutpansberge in Limpopo, sy voorkomsgebied is 850 km². Die boom word gebruik as brandhout en vir informele huisbou.
Die boom se FSA-nommer is 763.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Plants of the World Online Researchgate
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika soutpansbergense