Die Pondoroosappel (Memecylon bachmannii) is 'n struik of klein boompie wat deel is van die Melastomataceae-familie. Dit is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap in Pondoland. Die spesie se voorkomsgebied is 8,751 km². Dit is volop tussen die Izotsharivier en Lusikisiki met 'n vier subpopulasies suid van Durban.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Plants of the World Online Biotaxa
bachmannii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika