Die Sekhukhunedoring (Vachellia sekhukhuniensis) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo voor. Daar het dit 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km², 60% van sy habitat is reeds verander as gevolg van mynbou aktiwiteite, informele ontwikkelinge en informele boerdery.
Die boom se FSA-nommer is 184.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Vachellia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika