Die waterdoring (Vachellia nebrownii) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is inheems aan Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in Limpopo noord van die Soutpansberg voor.

Die boom se FSA-nommer is 177.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online Clement, B.A., Goff, C.M., Forbes, T.D.A. Toxic Amines and Alkaloids from Acacia rigidula, Phytochem. 1998, 49(5), 1377.

Kategorie:Vachellia Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe