Die duinesoetdoring (Vachellia kosiensis) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal voor.
Die boom se FSA-nommer is 172.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Vachellia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika