Die ebutsinidoring (Vachellia ebutsiniorum) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in Mpumalanga voor. Daar is sles een populasie wat uit 120 bome bestaan. Die spesie word bedreig deur brandhout versamelaars.
Die boom se FSA-nommer is 163.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Vachellia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika