Die serpentyndoring (Senegalia loetteri) is 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Mpumalanga in die Noordkaapvallei, noord van Barberton, voor. Die spesie word bedreig deur mynbou bedrywighede.

Die plant se FSA-nommer is 755.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

loetteri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika