Die kusrankdoring (Senegalia kraussiana) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Madagaskar, Mosambiek en Suid-Afrika.
Die plant se FSA-nommer is 173.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
kraussiana Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika