Die slapdoring (Vachellia permixta) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is inheems aan Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in Limpopo en Noordwes voor.
Die boom se FSA-nommer is 179.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Vachellia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe