Die Leolodoring (Vachellia ormocarpoides) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo voor. Daar het dit 'n voorkomsgebied van 300 km². Die spesie word bedreig deur mynbou aktiwiteite, oorbeweiding en verbruik as as brandhout.

Die boom se FSA-nommer is 179.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Vachellia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika