Die fyndoring (Vachellia tenuispina) is 'n struik wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is inheems in Botswana en Suid-Afrika waar dit in Gauteng, Limpopo en die Noordwes voorkom. Die boom staan ook as die kokkedêr bekend.

Die boom se FSA-nommer is 184.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Vachellia Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika