duimnael|regs|Terreinplan van Kerkplein, Pretoria duimnael|regs|Terreinplan uit die stad Oemma, huidige Irak, wat na raming uit die jaar 2120 v.C. dateer 'n Terreinplan toon die terreingrense, terreinkenmerke soos kontoere en bome, die voetspoor van geboue (nie die dak nie), terreinmure, plaveisel, paaie, heinings en hekke, op ’n skaal van 1:200 of 1:500. Die terreinplan is 'n noodsaaklike onderdeel van boutekeninge, argeologiese optekening, ingenieurswerke ens.
Kyk ook Liggingsplan Skematiese voorstelling Uitlegtekening
Kategorie:Boukunde Kategorie:Kaarte