duimnael|regs|300px|Liggingsplan van 'n ontspanningsarea duimnael|regs|300px|Liggingsplan van die Kennedy-ruimtesentrum 'n Liggingsplan (ook bekend as 'n liggingskaart) toon die ligging van 'n terrein met geboue in buitelyn ten opsigte van ’n dorpsplan of ander groter omgewing, gewoonlik op ’n skaal van 1:1 000 of kleiner. Liggingsplanne is noodsaaklik vir bou- en konstruksiewerk.
Kyk ook Skematiese voorstelling Terreinplan Uitlegtekening
Kategorie:Boukunde