thumb|'n Dokument wat in 1750 deur George II van Groot-Brittanje onderteken is met die meervoud van verhewendheid in Duits: Gegeben auf Unserm Palais zu St. James ....)
Die meervoud van verhewendheid of plegtige meervoud"Pluralis majestatis" in die WAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 7 Februarie 2023. (Latyn: pluralis majestatis; Engels: royal we of royal plural) is die gebruik van die meervoudsvorm van die persoonlike voornaamwoord deur 'n enkele persoon om na homself te verwys, gewoonlik 'n monarg of owerheidspersoon.
Voorbeeld Nadat die Verenigde Koninkryk gevra is om as bemiddelaar op te tree in 'n grensdispuut tussen Argentinië en Chili, het koning Edward VII die bevinding van die versoekte arbitrasie uitgereik, bekend as die Cordillera of the Andes Boundary Case, waarin hy die volgende sin gebruik:
Verwysings
Skakels
Kategorie:Woordsoorte Kategorie:Etiket