duimnael|280px|Vernaamste smaragproduserende lande.
Smarag is a edelsteen en 'n verskeidenheid van die beril mineraal (Be3Al2(SiO3)6) wat groen gekleur word deur klein hoeveelhede van chroom of soms vanadium. Beryl het 'n hardheid van 7,5–8 op die Mohs-skaal. Die meeste smaragde is hoogs ingesluit, dus word hul duursaamheid (weerstand teen breek) as algemeen swak geklassifiseer. Smarag is 'n siklosilikaat.
Verwysings
Eksterne skakels
ICA's Emerald Page International Colored Gemstone Association Emerald Page
Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale